Guesthouses in Ehlanzeni
POA
Possibly Available
26 Min Avg. Response Time

Overview

  • Type: Guesthouses in Ehlanzeni
  • Capacity:
  • Check-in: 14:00
    Check-out: 10:00

Hierdie is u "huis van die huis af", met sy groot, rustige, tropiese tuin en oorvloedige vo?llewe, sprankelende swembad en hout/gasbraai-area, Wi-Fi internet en heerlike etes wat vooraf gere?l kan word.Cedar Lodge is beroemd vir ons heerlike aandetes vir die plesier van ons gaste (vooraf gere?l). Ons smaaklike 3-en-4-gangmaaltye word deur Sjef Paul vooerberei, en bygestaan deur sy vrou, Lynne, en moontlik gemaak deur sy ervaring in die hotel/gasvryheids-industrie gemeng met geure van Europese reise met hul 40-voet catamaran deur tropiese eiland-paradyse. Beskikbaarheid, varsheid en ervaring is die sleutel bestandele vir die suksesvolle "plat du jour".Ons is sentraal gele?, na aan alle benodighede en uitstappies, en verskeie aktiwiteite kan deur ons gere?l word vir u plesier. Om net 'n paar te noem:* Persoonlike en begeleide wyntoere.* Bootreise op die Breederivier.* Kanovaart/rivier-roei/visvang.* Staproetes.* Perdry.* Trekker ritte.* Gholf (nuwe 18-gat gholfbaan by Silwerstrand Gholflandgoed).* Wildbesigtiging en begeleide safaris kan ook op versoek gere?l word.Robertson l? in die skadu van die majestieuse Langeberge in die hart van Roete 62 (die langste wynroete in die w?reld). Die Robertson Wynvallei spog met sowat 50 wynplase, en is ook die tuiste van die Klipdrift Brandewyndistilleerdery.Cedar Lodge is die ideale oorstop tussen Kaapstad/Port Elizabeth en die Tuinroete, maar u sal 'n paar dae moet oorbly om alles te ervaar wat hierdie geweste te bied het. Ons nooi u uit om te kom ontspan, en sien uit daarna om u in ons pragtige vallei te sien.

Features:

  • Swimming pool (private)
  • Secure parking
  • Braai/BBQ
  • Fully serviced
  • TV (no DsTV/satellite)
  • Breakfast
  • Linen provided

Important Information

Cancellation Policy

Important Information

Cancellation Policy

Subscribe to our Newsletter